Deuteronomy 6:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) om al jou vyande voor jou uit te verdryf, soos die HERE gespreek het.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal al die vyande uitdryf wat nou in jou land bly, net soos die Here gesê het.
Afrikaans 1933/1953 terwyl Hy al jou vyande voor jou uit verjaag soos die HERE gespreek het.
Afrikaans 1983 dat jy al jou vyande kan verdryf soos die Here belowe het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) deur al jou vyande voor jou te verjaag, soos die Here beloof het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle sal julle vyande wegjaag, die Here het dit gesê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En jy sal ook al jou vyande wegdryf soos die Here jou beloof het.”