Deuteronomy 6:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet doen wat reg en goed is in die oë van die HERE, dat dit met jou goed kan gaan en dat jy kan ingaan en die goeie land in besit neem wat die HERE aan jou vaders met 'n eed beloof het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Doen wat reg en goed is vir die Here sodat dit met jou goed mag gaan en jy die land in besit kan neem wat die Here plegtig aan jou voorouers beloof het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy moet doen wat reg en goed is in die oë van die HERE, dat dit met jou goed kan gaan en jy kan inkom en in besit neem die goeie land wat die HERE aan jou vaders met 'n eed beloof het, |
| Afrikaans 1983 | “Doen wat reg is in die oë van die Here, sodat dit goed kan gaan met jou en dat jy die goeie land wat die Here met 'n eed aan jou voorvaders beloof het, kan ingaan en in besit neem, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet doen wat reg en goed is in die oë van die Here, sodat dit met jou goed kan gaan en jy in die goeie land wat die Here met 'n eed aan jou voorvaders beloof het, kan ingaan en dit in besit kan neem |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | julle moet die dinge doen wat reg en goed is, die dinge waarvan die Here hou. Dan sal dit goed gaan met julle en julle sal die goeie land gaan vat wat die Here vir julle voorvaders belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Doen wat goed en reg is in die oë van die Here, dan sal dit met jou goed gaan. Jy sal die land wat die Here alreeds aan jou voorvaders beloof het, binnegaan en gelukkig daar woon. |