Deuteronomy 6:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle moet die gebooie van die HERE julle God en sy getuienisse en sy insettinge wat Hy jou beveel het, ywerig onderhou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle moet al die bevele van die Here julle God, al die vereistes en voorskrifte wat Hy vir julle gegee het, noukeurig gehoorsaam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle moet die gebooie van die HERE julle God en sy getuienisse en sy insettinge wat Hy jou beveel het, ywerig onderhou. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet die gebooie van die Here julle God, sy verordeninge en sy voorskrifte, wat Hy jou gegee het, stiptelik gehoorsaam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Julle moet die gebooie van die Here julle God sorgvuldig nakom, sy bepalings en vaste voorskrifte wat Hy jou opgedra het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet doen wat die wette van julle God die Here sê, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sorg eerder dat julle die Here se wil ken en dit gehoorsaam. |