Deuteronomy 6:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle mag die HERE julle God nie versoek soos julle Hom in Massa versoek het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Moenie die Here julle God beproef soos julle by Massa gedoen het nie.
Afrikaans 1933/1953 Julle mag die HERE julle God nie versoek soos julle Hom by Massa versoek het nie.
Afrikaans 1983 “Julle mag nie die geduld van die Here julle God op die proef stel soos julle by Massa gedoen het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle mag nie die Here julle God uitdaag soos julle by Massa gedoen het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moenie julle God die Here toets en Hom kwaad maak nie, julle het dit gedoen by Massa.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle moenie die Here se geduld beproef soos julle dit by Massa gedoen het nie.