Deuteronomy 6:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle mag nie agter ander gode aan loop nie, van die gode van die volke wat rondom julle is;
Afrikaans (NLV) 2011 “Jy mag geeneen van die gode van die naburige nasies aanbid nie,
Afrikaans 1933/1953 Julle mag nie agter ander gode aan loop uit die gode van die volke wat rondom julle is nie --
Afrikaans 1983 “Jy mag nie ander gode aanhang nie, ook nie gode van die volke in jou omgewing nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Julle mag nie agter ander gode aanloop nie, gode van die nasies rondom julle;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moenie ander gode dien nie, julle moenie die gode van ander volke rondom julle dien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moet nooit die gode van die ander nasies rondom jou aanbid nie.