Deuteronomy 5:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE het van aangesig tot aangesig met jou gespreek op die berg uit die vuur, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het persoonlik uit die vuur met ons op die berg gepraat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Van aangesig tot aangesig het die HERE op die berg uit die vuur met julle gespreek -- |
| Afrikaans 1983 | Ja, met julle persoonlik het die Here op die berg uit die vuur uit gepraat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Op die berg het die Here uit die vuur van aangesig tot aangesig met julle gepraat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here self het met julle gepraat uit die vuur op die berg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar by Horeb het Hy met ons persoonlik uit ’n vuur gepraat. |