Deuteronomy 5:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom moet julle sorgvuldig doen soos die HERE julle God julle beveel het: julle mag nie regs of links afwyk nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses het toe vir die volk gesê: “Julle moet al die gebooie van die Here julle God gehoorsaam. Volg sy instruksies noukeurig.
Afrikaans 1933/1953 Sorg dan dat julle doen soos die HERE julle God julle beveel het; julle mag nie regs of links afwyk nie.
Afrikaans 1983 Julle moet nougeset doen wat die Here julle God julle beveel het. Julle moet nie in enige opsig daarvan afwyk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Daarom moet julle dit nougeset nakom, soos wat die Here julle God julle beveel het. Julle mag nie na links of regs afwyk nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet versigtig wees en alles doen wat julle God die Here vir julle gesê het. Julle moet dit presies só doen
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses het weer al die leiers bymekaargeroep en gesê: “Israel, luister na die wil van die Here en doen alles wat Hy julle vra. Moet nooit ’n enkele tree daarvan afwyk nie.