Deuteronomy 5:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ag, was daar so 'n hart in hulle, dat hulle My sou vrees en al my gebooie altyddeur sou onderhou, dat dit met hulle en hulle kinders vir ewig goed kan gaan! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ag, as hulle maar altyd sulke harte sal hê dat hulle eerbied vir My kan hê en al my gebooie gehoorsaam! As hulle dit doen, sal hulle en hulle nageslag vir altyd voorspoedig wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ag, as hulle maar so 'n hart gehad het om My te vrees en al my gebooie altyd te onderhou, dat dit met hulle en hul kinders vir ewig goed kan gaan. |
| Afrikaans 1983 | Mag hulle altyd soveel eerbied vir My hê en al my gebooie gehoorsaam sodat dit altyd goed kan gaan met hulle en hulle nageslag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Was hulle gesindheid maar so dat hulle ontsag vir My gehad en al my gebooie al die jare nagekom het, sodat dit altyd met hulle en hulle kinders goed kan gaan! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wens hulle wou My altyd so dien en altyd doen wat my gebooie sê, sodat dit goed kan gaan met hulle en hulle kinders. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hulle My tog maar altyd so sal liefhê en so volgens my wil sal leef dat dit met hulle en hulle kinders goed kan gaan. |