Deuteronomy 5:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag ook geen valse getuienis teen jou naaste gee nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “‘Moenie valse verklarings oor jou naaste aflê nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie. |
| Afrikaans 1983 | “ ‘Jy mag nie vals teen 'n ander getuig nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy mag nie vals getuig teen jou naaste nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “ ‘Jy mag nie leuens vertel oor ander mense nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘Jy moenie slegte dinge oor ander mense rondvertel nie. |