Deuteronomy 5:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE onse God het 'n verbond met ons gesluit by Horeb.
Afrikaans (NLV) 2011 “Toe ons by Sinaiberg was, het die Here ons God ’n verbond met ons gesluit.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE onse God het by Horeb met ons 'n verbond gesluit.
Afrikaans 1983 Die Here ons God het by Horeb 'n verbond met ons gesluit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here ons God het met ons 'n verbond gesluit by Horeb.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons God die Here het by Horeb-berg 'n verbond gemaak met ons.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Lank gelede het die Here by Horeb met ons ’n ooreenkoms gesluit.