Deuteronomy 5:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag ook nie steel nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “‘Moenie iets steel nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy mag nie steel nie. |
| Afrikaans 1983 | “ ‘Jy mag nie steel nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy mag nie steel nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “ ‘Jy mag nie steel nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘Jy moet niks van iemand steel nie. |