Deuteronomy 5:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag nie doodslaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “‘Moenie iemand doodmaak nie.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag nie doodslaan nie.
Afrikaans 1983 “ ‘Jy mag nie moord pleeg nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy mag nie moord pleeg nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “ ‘Jy mag nie iemand vermoor nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ‘Jy moet niemand doodmaak nie.