Deuteronomy 5:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ses dae lank moet jy aangaan met jou werk en jou take afhandel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; |
| Afrikaans 1983 | Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet ses dae lank werk en alles doen wat jy moet doen, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ses dae moet jy baie hard werk, |