Deuteronomy 5:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Onderhou die sabbatdag om dit te heilig, soos die HERE jou God jou beveel het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “‘Hou die Sabbatdag heilig soos wat die Here jou God jou beveel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Onderhou die sabbatdag, dat jy dit heilig soos die HERE jou God jou beveel het. |
| Afrikaans 1983 | “ ‘Jy moet die sabbatdag so deurbring dat jy dit heilig hou, soos die Here jou God jou beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hou die Sabbatdag heilig soos die Here jou God jou beveel het: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “ ‘Jy moet onthou dat die Sabbatdag 'n gewyde dag is, jou God die Here het dit vir jou gesê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘Onderhou die sabbat. Leef anders op die sewende dag van die week, want Ek, die Here jou God, vra dit van jou. |