Deuteronomy 5:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en my gebooie bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My liefde deel Ek egter oorvloedig uit aan die mense wat My liefhet en my gebooie gehoorsaam, selfs tot so ver as duisend geslagte aan. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Ek bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en my gebooie onderhou. |
| Afrikaans 1983 | maar Ek betoon my liefde tot aan die duisendste geslag van dié wat My liefhet en my gebooie gehoorsaam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar troue liefde bewys aan duisende, aan hulle wat My liefhet en my gebooie nakom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as iemand lief is vir My en gehoorsaam is aan My, dan sal Ek goed wees vir hom en sy kinders, 1 000 geslagte lank. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Almal wat Hom egter liefhet en volgens sy wil leef, het die Here op sy beurt ook baie lief. |