Deuteronomy 4:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele laagte aan die ander kant van die Jordaan, ooswaarts, tot by die see van die vlakte, onder die fonteine van Pisga. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het ook die oostekant van die Jordaanvallei so ver suid soos die Dooie See onderkant die Pisgahange in besit geneem.) |
| Afrikaans 1933/1953 | en die hele Vlakte oos van die Jordaan, teen sonop tot by die See van die Vlakte, onderaan die hange van Pisga. |
| Afrikaans 1983 | met insluiting van die oostekant van die Jordaanvallei tot by die see in die Jordaanvallei onderkant die Pisgahange. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die hele Araba, aan die oostekant van die Jordaan tot by die See van die Araba, onderkant die hange van Pisga. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en ook die hele Jordaan-vallei oos van die Jordaan-rivier tot by die see in die Jordaan-vallei, by die voet van Pisga-berg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het ook die hele gebied oos van die Jordaan tot by die Dooie See en die Pisgaberg ingesluit. |