Deuteronomy 4:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van Aroër af wat aan die oewer van die Arnonrivier lê, tot by die berg Sion, dit is Hermon,
Afrikaans (NLV) 2011 Israel het die hele gebied van Aroër van die rand van die Arnonkloof tot by Sirjonberg, wat ook Hermonberg genoem word, verower.
Afrikaans 1933/1953 van Aroër af, wat aan die kant van die Arnonrivier lê, tot by die berg Sion, dit is Hermon,
Afrikaans 1983 en hulle gebied het gestrek van Aroër op die Arnonoewer af tot by Sionsberg, dit is Hermon,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is die gebied van Aroër af op die rand van die Arnondal tot by Sioonberg – dit is Hermon –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die land van die stad Aroër langs die kant van die Arnon-vallei tot by Sion-berg, dit is Hermon-berg,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle gebied het van Aroër naby die Arnonrivier af tot by die Hermonberge gestrek.