Deuteronomy 4:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het sy land in besit geneem en die land van Og, die koning van Basan, twee konings van die Amoriete wat teen sonop oorkant die Jordaan was;
Afrikaans (NLV) 2011 Israel het die land en ook die land van koning Og van Basan verower. Die twee was Amoritiese konings oos van die Jordaan.
Afrikaans 1933/1953 en hulle het sy land in besit geneem en die land van Og, die koning van Basan, die twee konings van die Amoriete oos van die Jordaan, teen sonop;
Afrikaans 1983 Hulle het Sihon se gebied en dié van koning Og van Basan in besit geneem. Sihon en Og was die twee Amoritiese konings aan die oostekant van die Jordaan,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en hulle het sy land in besit geneem, asook die land van Og, die koning van Basan – die twee Amoritiese konings aan die oostekant, oorkant die Jordaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het sy land en die land van koning Og van Basan gevat, die land van die twee konings van die Amoriete oos van die Jordaan-rivier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Behalwe Sihon het hulle ook nog Og van Basan vernietig. Hy was die ander Amoritiese koning wat aan die oostekant van die Jordaan gewoon het.