Deuteronomy 4:46 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan hierdie kant van die Jordaan, in die dal teenoor Bet-Peor, in die land van Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het, wat Moses en die kinders van Israel verslaan het nadat hulle uit Egipte uitgetrek het.
Afrikaans (NLV) 2011 en kamp opgeslaan het in die vallei naby Bet-Peor, oos van die Jordaanrivier. (Hierdie land was vroeër in besit van koning Sihon van die Amoriete wat in Gesbon regeer het. Moses en die Israeliete het hom en sy volk verslaan toe hulle uit Egipte opgetrek het.
Afrikaans 1933/1953 oos van die Jordaan, in die dal teenoor Bet-Peor, in die land van Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het, wat deur Moses en die kinders van Israel verslaan is by hulle uittog uit Egipte;
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) oorkant die Jordaan in die vallei teenoor Bet-Peor, in die land van Sihon, die koning van die Amoriete wat in Gesbon regeer het. Moses en die Israeliete het hom verslaan met hulle uittog uit Egipte
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was toe hulle naby die Jordaan-rivier in die vallei oorkant die stad Bet-Peor was, in die land van koning Sihon van die Amoriete wat in die stad Gesbon gewoon het. Moses en die Israeliete het vir koning Sihon oorwin toe hulle uit Egipte gekom het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het dit baie jare na die uittog uit Egipte gedoen terwyl hulle oos van die Jordaan in die Bet-Peorvlakte gekamp het. Bet-Peor het eers aan die Amoritiese koning, Sihon wat in Gesbon gewoon het, behoort. Moses en die Israeliete het hom egter verslaan.