Deuteronomy 4:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die getuienisse en die insettinge en die verordeninge wat Moses aan die kinders van Israel gespreek het nadat hulle uit Egipte uitgetrek het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is die voorskrifte, wette en bepalings wat Moses aan die volk Israel gegee het toe hulle Egipte verlaat het, |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die getuienisse en die insettinge en die verordeninge wat Moses meegedeel het aan die kinders van Israel by hulle uittog uit Egipte, |
| Afrikaans 1983 | [45-46] die verordeninge en voorskrifte en bepalings wat Moses aan die oostekant van die Jordaan in die vlakte regoor Bet-Peor vir die Israeliete afgekondig het nadat hulle uit Egipte weggetrek het. Bet-Peor was geleë in die gebied van koning Sihon van die Amoriete wat in Gesbon gewoon het en deur Moses en die Israeliete verslaan is nadat hulle uit Egipte weggetrek het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die bepalings, die vaste voorskrifte en beslissings wat hy met hulle uittog uit Egipte vir hulle afgekondig het |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die wette wat Moses vir die Israeliete gegee het toe hulle uit die land Egipte gekom het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit was al die gebooie en voorskrifte waarvolgens hulle moes leef. |