Deuteronomy 4:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die wet wat Moses aan die kinders van Israel gestel het: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is die wet wat Moses vir die Israeliete gegee het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die wet wat Moses die kinders van Israel voorgehou het. |
| Afrikaans 1983 | Dit is die wet wat Moses vir die Israeliete gegee het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hier volg die wet wat Moses aan die Israeliete voorgehou het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is die wette wat Moses vir die Israeliete gegee het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het toe die wet vir Israel gegee. |