Deuteronomy 4:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Moses drie stede aan die anderkant van die Jordaan afgesny teen sonop; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het drie stede oos van die Jordaanrivier as asielstede afgesonder. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Moses drie stede afgesonder oos van die Jordaan, teen sonop, |
| Afrikaans 1983 | Toe het Moses drie stede oos van die Jordaan uitgesonder as stede |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het Moses drie stede aan die oostekant van die Jordaan uitgesonder, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het in daardie tyd drie stede oos van die Jordaan-rivier gekies. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Voordat Moses verder met die volk gepraat het, het hy eers drie stede aangewys as veilige stede. |