Deuteronomy 4:39 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Weet dan vandag en let daarop in jou hart dat die HERE God is bo in die hemel en onder op die aarde; daar is niemand anders nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Erken en onthou dit: Die Here is God in hemel en op aarde en daar is geen ander god nie!
Afrikaans 1933/1953 daarom moet jy vandag weet en ter harte neem dat die HERE God is, bo in die hemel en onder op die aarde; daar is geen ander nie.
Afrikaans 1983 “Weet dan nou en neem dit ter harte: die Here is God. In die hemel daarbo en op die aarde hieronder is daar nie nog 'n god nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Erken vandag en laat dit in julle harte insink: Die Here, Hy is God bo in die hemel en onder op die aarde. Daar is geen ander nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom moet julle dit vandag weet en onthou: Hy, die Here, is God in die hemel daarbo en op die aarde hier onder, daar is nie nog 'n God nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou dan nou dat die Here die enigste God in die hemel en op die aarde is. Daar is geen ander God soos Hy nie.