Deuteronomy 4:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) om nasies voor jou uit te verdryf, groter en magtiger as jy, om jou in te bring, om aan jou hulle land as 'n erfdeel te gee, soos dit vandag is.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het nasies wat veel groter as julle is, verdryf om julle die land in te bring en dit aan julle te gee as ’n spesiale besitting soos wat dit vandag is.
Afrikaans 1933/1953 om nasies groter en magtiger as jy voor jou uit te verdrywe en jou in te bring om hulle land aan jou as erfenis te gee soos dit vandag is --
Afrikaans 1983 om nasies, groter en sterker as julle, voor julle uit te verdryf en om julle in hulle land in te bring en dit aan julle te gee as julle besitting. En so is dit nou nog.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) om nasies wat groter en magtiger is as julle voor julle te verdryf en om julle in hulle land in te bring, sodat Hy dit vir julle as erfdeel kan gee, soos dit vandag is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en Hy sal ander volke wegjaag voor julle, volke wat groter en sterker is as julle, en Hy sal vir julle die land gee om aan julle te behoort, soos vandag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Verder het Hy volke wat baie groter en sterker as julle was, voor julle uitgedryf sodat julle in ’n mooi en goeie land kan gaan woon.