Deuteronomy 4:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En omdat Hy jou vaders liefgehad het, daarom het Hy hulle nageslag ná hulle uitverkies en jou voor sy oë uitgelei met sy magtige krag uit Egipte; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Omdat Hy julle voorouers liefgehad het, het Hy gekies om hulle nageslag te seën en om julle persoonlik met ’n vertoning van mag uit Egipte te bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En omdat Hy jou vaders liefgehad en hulle nageslag na hulle uitverkies het, en Hy self jou deur sy grote krag uit Egipte uitgelei het, |
| Afrikaans 1983 | Omdat die Here julle voorvaders liefgehad het en hulle nageslag uitgekies het, het Hy julle deur sy groot krag in sy teenwoordigheid laat trek uit Egipte uit |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Omdat Hy julle voorouers liefgehad het, het Hy hulle nageslag ná hulle gekies, en het Hy self julle met groot krag uit Egipte uitgelei |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy was lief vir julle voorvaders, daarom het Hy hulle nageslag gekies en vir julle uit die land Egipte gebring met sy groot krag. Hy was self by julle |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omdat God vir julle voorouers lief was, het Hy julle gekies en het Hy julle op ’n wonderlike manier uit Egipte laat wegtrek. |