Deuteronomy 4:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Het mense ooit die stem van God uit die vuur gehoor spreek, soos jy gehoor het, en lewe?
Afrikaans (NLV) 2011 Het enige nasie soos julle al ooit die stem van God gehoor wat uit ’n vuur praat en dit oorleef?
Afrikaans 1933/1953 Het 'n volk die stem van God uit die vuur hoor spreek, soos jy gehoor het, en in die lewe gebly?
Afrikaans 1983 Het 'n volk die stem van sy god uit die vuur uit hoor praat, soos julle die stem van julle God gehoor het, en het hy bly lewe?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Het enige volk al die stem van 'n god gehoor wat uit vuur praat, soos wat julle self gehoor het, en nogtans bly leef het?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle het die stem van God gehoor praat uit die vuur. Het 'n ander volk dit ook gehoor en het hulle aangehou lewe? Nee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) dat ’n volk ’n god in ’n vuur hoor praat het en bly leef het.