Deuteronomy 4:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle oë het gesien wat die HERE ter wille van Baäl-Peor gedoen het; want al die manne wat Baäl-Peor gevolg het, die HERE jou God het hulle onder jou uit verdelg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle het met julle oë gesien wat die Here by Baäl-Peor gedoen het. Daar het die Here julle God elkeen uitgeroei wat die god Baäl-Peor aanbid het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle oë het gesien wat die HERE weens Baäl-Peor gedoen het; want al die manne wat agter Baäl-Peor aan geloop het, die het die HERE jou God onder jou uit verdelg. |
| Afrikaans 1983 | Julle eie oë het gesien wat die Here by Baäl-Peor gedoen het: elkeen wat vir Baäl-Peor gedien het, is deur die Here julle God tussen julle uit verdelg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle het met julle eie oë gesien wat die Here gedoen het by Baäl-Peor, dat die Here julle God elke enkele persoon onder julle wat agter die Baäl van Peor aangeloop het, onder julle uitgedelg het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het self gesien wat die Here gedoen het by die stad Baäl-Peor. Julle God die Here het daar almal laat sterf wat die afgod Baäl-Peor gedien het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle het immers self gesien wat by Baäl-Peor gebeur het. Elkeen wat Baäl aanbid het, is deur die Here vernietig. |