Deuteronomy 4:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as jy daarvandaan die HERE jou God soek, sal jy Hom vind as jy Hom met jou hele hart en met jou hele siel soek.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar sal julle weer na die Here julle God begin soek. As julle met hart en siel na Hom soek, sal julle Hom vind.
Afrikaans 1933/1953 Dan sal julle daarvandaan die HERE jou God soek en vind as jy Hom met jou hele hart en jou hele siel soek.
Afrikaans 1983 As julle die Here julle God dáár aanroep, sal Hy julle gebed verhoor as julle Hom nader in onverdeelde trou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Daar sal julle die Here julle God soek en Hom vind, as julle Hom met hart en siel smeek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle sal daar soek na julle God die Here, en julle sal Hom kry as julle Hom soek met julle hele hart.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dan sal julle weer na die Here begin verlang. En as julle Hom met alles in julle soek, sal julle Hom vind.