Deuteronomy 4:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE sal julle onder die nasies verstrooi, en julle sal min oorbly onder die nasies waarheen die HERE julle sal lei.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sal julle verstrooi tussen die nasies en net ’n paar van julle sal oorleef onder die nasies waarheen die Here julle vat.
Afrikaans 1933/1953 En die HERE sal julle onder die volke verstrooi, en 'n klein klompie van julle sal onder die nasies oorbly waarheen die HERE julle sal drywe.
Afrikaans 1983 Die Here sal julle verstrooi onder die volke, net 'n klein klompie van julle sal oorbly onder die nasies waarheen die Here julle sal lei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here sal julle verstrooi onder die volke. Daar sal min van julle oorbly by die nasies waarheen die Here julle sal wegvoer,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sal julle na al die kante toe jaag tussen die ander volke, min van julle sal aanhou lewe tussen daardie volke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sal julle tussen die ander volke verstrooi. Net ’n paar van julle sal oorleef.