Deuteronomy 4:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die HERE jou God is 'n verterende vuur, 'n jaloerse God. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here julle God is soos ’n vuur wat alles verbrand. Hy is ’n God wat onverdeelde lojaliteit eis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die HERE jou God is 'n verterende vuur, 'n jaloerse God. |
| Afrikaans 1983 | Die Here jou God is 'n verterende vuur, Hy eis onverdeelde trou aan Hom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want die Here julle God is 'n verterende vuur; Hy is 'n besitlike God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, julle God die Here is soos 'n vuur wat brand, Hy wil julle net vir Homself hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onthou, die Here is soos ’n vuur wat alles vernietig. Hy duld geen afgode nie. |