Deuteronomy 4:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar ek moet in hierdie land sterwe, ek mag nie deur die Jordaan trek nie; maar julle sal deurtrek en daardie goeie land in besit neem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Alhoewel julle die Jordaan sal oorsteek om die land te verower, sal ek aan hierdie kant van die rivier doodgaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ek sal in hierdie land sterwe, ek sal oor die Jordaan nie gaan nie; maar julle sal oorgaan en daardie goeie land in besit neem. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal in hierdie land sterf. Ek sal nie die Jordaan oorsteek nie, maar julle sal deurtrek en daardie goeie land in besit neem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Omdat ek in hierdie land gaan sterf, sal ek nie die Jordaan oorsteek nie. Maar julle sal oortrek en daardie goeie land in besit neem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het gesê ek sal sterf in hierdie land waar ons nou is, ek sal nie deur die Jordaan-rivier gaan nie. Maar julle sal deurgaan en julle sal hierdie goeie land vir julleself vat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal duskant die Jordaan sterf, maar julle sal ingaan en in die goeie land gaan woon. |