Deuteronomy 4:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) die gelykenis van enigiets wat op die grond kruip, die gelykenis van enige vis wat in die waters onder die aarde is;
Afrikaans (NLV) 2011 kruipende diere of visse nie.
Afrikaans 1933/1953 'n afbeelding van enigiets wat op die aarde kruip, 'n afbeelding van enige vis wat in die water onder die aarde is;
Afrikaans 1983 nie van enigiets wat op die aarde kruip of van enige vis in die waters onder die aarde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die afbeelding van enigiets wat op die grond rondkruip of die afbeelding van enige vis wat in die water onder die aarde is;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) of soos iets wat op die grond kruip, of soos 'n vis in die water onder die aarde nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) of as ’n kruipende dier of ’n vis afbeeld nie.”