Deuteronomy 4:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | die gelykenis van enige dier wat op die aarde is, die gelykenis van enige gevleuelde voël wat in die lug vlieg, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | van enige dier of voël, |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n afbeelding van enige dier wat op die aarde is, 'n afbeelding van enige gevleuelde voël wat in die lug vlieg, |
| Afrikaans 1983 | nie van enige dier op die aarde of van enige voël in die lug nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die afbeelding van enige dier wat op aarde is, die afbeelding van enige voël wat in die lug vlieg, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | of soos 'n dier op die aarde, of soos 'n voël in die lug, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | of as ’n viervoetige dier of ’n voël in die hemel |