Deuteronomy 4:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Pas dan goed op julleself; want julle het geen gelykenis gesien op die dag dat die HERE met julle gespreek het by Horeb uit die vuur nie, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wees baie versigtig! Op die dag toe Hy met julle uit die vuur op die Sinaiberg gepraat het, het julle nie gesien hoe die Here lyk nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele -- want julle het g,,n verskyning gesien op die dag dat die HERE by Horeb uit die vuur met julle gespreek het nie -- |
| Afrikaans 1983 | Pas op! Die lewe is vir julle op die spel. Die Here self het met julle op Horeb uit die vuur uit gepraat, al het julle dié dag niemand gesien nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Omdat julle nie enige sigbare gestalte gesien het op die dag toe die Here by Horeb met julle uit die vuur gepraat het nie, moet julle uiters versigtig wees ter wille van julleself, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar julle moet baie versigtig wees, want julle het niemand gesien daardie dag toe die Here met julle gepraat het uit die vuur by Horeb-berg nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die Here met julle by Horeb uit die vuur gepraat het, het julle niks gesien nie. |