Deuteronomy 4:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het my in dié tyd beveel om julle insettinge en verordeninge te leer, sodat julle dit kan doen in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was toe dat die Here my opdrag gegee het om vir julle hierdie reëls en bepalings te leer. In die land wat julle nou binnegaan en in besit gaan neem, moet julle dit gehoorsaam.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het die HERE my in die tyd bevel gegee om julle die insettinge en verordeninge te leer, dat julle dit kan doen in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het my destyds beveel om julle die voorskrifte en die bepalings te leer sodat julle daarvolgens kan lewe in die land waarheen julle sal deurtrek om dit in besit te gaan neem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir my het die Here in daardie tyd die opdrag gegee om julle sy vaste voorskrifte en beslissings te leer sodat julle daarvolgens kan leef in die land waarheen julle trek om dit in besit te neem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En die Here het toe vir my gesê dat ek die wette vir julle moet leer sodat julle sal doen wat die wette sê in die land waarnatoe julle gaan om dit vir julle te vat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir my in dié tyd gesê ek moet julle al sy wette leer sodat julle sal weet hoe julle in die nuwe land waarheen julle op pad is, moet leef. |