Deuteronomy 34:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het hom begrawe in 'n dal in die land Moab, teenoor Bet-Peor, maar niemand weet van sy graf tot vandag toe nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het hom in ’n vlakte naby Bet-Peor begrawe, maar tot vandag toe nog weet niemand presies waar die plek is nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het hom in die dal in die land Moab, teenoor Bet-Peor, begrawe; en niemand het tot vandag toe sy graf geken nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy het vir Moses begrawe in 'n vlakte in Moab, regoor Bet-Peor, maar tot nou toe weet niemand waar sy graf is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het Moses in die land Moab in die vallei teenoor Bet-Peor begrawe, en tot vandag toe weet geen mens waar sy graf is nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Moses begrawe in die vallei in die land Moab oorkant die stad Bet-Peor, en tot vandag toe weet niemand waar sy graf is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het self vir Moses begrawe in ’n vlakte in die land Moab, regoor Bet-Peor. Tot vandag toe weet niemand waar Moses se graf is nie. |