Deuteronomy 34:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So het Moses, die kneg van die HERE, daar gesterf in die land Moab, volgens die woord van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses, die dienaar van die Here, het toe daar in Moab gesterf, net soos die Here gesê het.
Afrikaans 1933/1953 Toe het Moses, die kneg van die HERE, daar gesterwe in die land Moab, volgens die bevel van die HERE.
Afrikaans 1983 Moses, die dienaar van die Here, het daar in die land Moab gesterf soos die Here beveel het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het Moses, die dienskneg van die Here, daar in die land Moab op bevel van die Here gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses, die dienaar van die Here, het daar in die land Moab gesterf. Die Here het gesê hy moet sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moses, die man wat die Here gedien het, is toe daar in die land Moab dood, net soos die Here gesê het.