Deuteronomy 34:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en die suide en die vlakte van die dal van Jerigo, die stad van palmbome, tot by Soar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die Negevwoestyn, die Jordaanvallei met Jerigo, die stad van palms, tot so ver as Soar. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die Suidland en die Jordaanstreek, die laagte van J,rigo, die palmstad, tot by Soar. |
| Afrikaans 1983 | die Suidland en die vlakte, die Jerigolaagte met sy palms tot by Soar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sowel as die Negev en die omstreke van die vallei van Jerigo, die Palmstad, tot by Soar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die Suid-land en die gelyk vallei by die palmstad Jerigo, tot by die stad Soar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die Suidland en die vlakte, die laagte rondom Jerigo, die stad met die baie palms, tot by Soar. |