Deuteronomy 34:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en die hele Naftali en die land van Efraim en Manasse en die hele land van Juda, tot by die uiterste see,
Afrikaans (NLV) 2011 die hele land van Naftali, die land van Efraim en Manasse en die hele land van Juda tot by die see in die weste;
Afrikaans 1933/1953 en die hele N ftali en die land Efraim en Manasse en die hele land Juda tot by die Westelike See;
Afrikaans 1983 die hele Naftali, die gebied van Efraim en Manasse en die hele Juda tot by die see in die weste,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ook die hele Naftali, die streek van Efraim en Manasse, die hele streek van Juda tot by die see in die weste,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het ook vir Moses die hele land Naftali gewys en die land Efraim en Manasse, die hele land Juda tot by die Middellandse See,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die land wat Naftali sou kry, en dié van Efraim en Manasse. Ook die land van Juda tot by die Middellandse See,