Deuteronomy 34:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar het sedertdien in Israel geen profeet opgestaan soos Moses, wat die HERE van aangesig tot aangesig geken het nie, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar was nooit weer ’n profeet in Israel soos Moses nie. Hy het die Here persoonlik geken. |
| Afrikaans 1933/1953 | En soos Moses, vir wie die HERE van aangesig tot aangesig geken het, het daar geen profeet meer in Israel opgestaan nie -- |
| Afrikaans 1983 | Daar het nie weer 'n profeet in Israel opgetree wat soos Moses was nie. Hy het die Here persoonlik geken. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar het nie weer 'n profeet soos Moses in Israel opgestaan nie. Die Here het hom van aangesig tot aangesig geken, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was nooit weer 'n profeet soos Moses in die volk Israel nie. Die Here was naby Moses en Hy het baie met hom gepraat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar was nog nie weer ’n man soos Moses nie. Hy het vir die volk kom sê wat die Here hom beveel het, want die Here het Moses as sy vriend beskou. Hulle het met mekaar gepraat, en hulle het mekaar persoonlik geken. |