Deuteronomy 33:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat Ruben lewe en nie sterwe nie; en laat sy manne nie min wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het die volgende oor die stam van Ruben gesê: “Laat die stam van Ruben bly leef en nie uitsterf nie, al is hulle stam maar klein.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat Ruben lewe en nie sterwe nie, en laat sy manne 'n aantal wees. |
| Afrikaans 1983 | “Ruben moet lewe, hy mag nie sterf nie; hy moet 'n groot volk word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Mag Ruben leef; mag hy nie sterf nie, en sy manne nie min wees nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het gesê: “Ek bid dat die mense van Ruben sal aanhou lewe en dat hulle nie almal sal sterf nie, want hulle is min mense.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het toe met die stam van Ruben gepraat: “Laat die stam van Ruben lewe en nie uitsterf nie, al is dit ’n klein stam.” |