Deuteronomy 33:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy was koning in Jesurun toe die hoofde van die volk en die stamme van Israel bymekaargekom het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het koning geword in Israel toe die leiers van die volk bymekaargekom het, toe die stamme van Israel vergader het.”
Afrikaans 1933/1953 En Hy het Koning geword in Jesurun, toe die hoofde van die volk vergader het, die stamme van Israel almal saam.
Afrikaans 1983 Die Here het koning geword oor Jesurun toe die volksleiers, al die stamme van Israel, bymekaargekom het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het in Jesurun koning geword toe die leiers van die volk byeengekom het, toe die stamme van Israel bymekaar was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het die Koning in Jesurun geword toe die hoofde van die volk bymekaargekom het, toe die leiers van die stamme saam daar was.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het ons Regeerder geword. Israel is vir Hom baie spesiaal. Al die leiers van die volk het toe bymekaargekom, saam met al die stamme van Israel. En hulle het die Here tot hulle koning verklaar.”