Deuteronomy 33:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moses het vir ons 'n wet beveel, naamlik die erfdeel van die vergadering van Jakob. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het ons die wet geleer, die spesiale besitting van die vergadering van Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Moses het ons die wet beveel, 'n besitting vir die vergadering van Jakob. |
| Afrikaans 1983 | Moses het ons 'n wet gegee, dit is 'n besitting vir die volk van Jakob. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die wet wat Moses ons beveel het, die eiendom van die geloofsgemeenskap van Jakob. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle luister na die wette wat Moses vir ons gegee het, die wette wat behoort aan die volksvergadering van Jakob. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat U ons beveel, is die kosbaarste besitting wat u volk op aarde het. |