Deuteronomy 33:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jou skoene moet yster en koper wees; en soos jou dae, so sal jou krag wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag die slotte van jou poorte van yster en brons wees, mag jou krag soveel wees soos jou dae!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Mag jou grendel yster en koper wees, en jou sterkte soos jou dae. |
| Afrikaans 1983 | Jou sluitbalke is van yster en brons. Mag jy jou lewe lank rustig woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag jou sluitbalke van yster en brons wees, en jou lewenskrag soos jou lewensjare. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek bid dat sy stede sterk poorte sal hê met sluitbalke van yster en brons. Ek bid dat dit altyd goed sal gaan met Aser. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En mag hy veilig in sy stede bly sodat sy vyande niks aan hom kan doen nie. Mag hy baie oud word en baie lank in sy land woon. |