Deuteronomy 33:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van Dan het hy gesê: Dan is 'n jong leeu; hy sal uit Basan spring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het die volgende oor die stam van Dan gesê: “Dan is soos ’n jong leeu wat uit Basan spring.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En van Dan het hy gesê: Dan is 'n jong leeu wat uit Basan uitspring. |
| Afrikaans 1983 | Oor Dan het Moses gesê: “Dan is 'n jong leeu, hy bespring sy prooi van Basan af.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oor Dan het hy gesê: “Dan is 'n leeuwelpie; hy spring op uit Basan.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit het Moses oor Dan gesê: “Dan is soos 'n jong leeu wat uit die land Basan spring.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Oor die stam van Dan het Moses die volgende kwytgeraak: “Dan is die welpie van ’n leeu. Hou hom dop. Hy gaan skielik uit sy woonplek, uit Basan uit sy prooi bespring.” |