Deuteronomy 33:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En oor die belangrikste dinge van die ou berge en oor die kosbare dinge van die blywende heuwels, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | met die beste van die ou berge, en die vrugbaarheid van die ewige berge, |
| Afrikaans 1933/1953 | en met die vernaamste voortbrengsel van die berge van die voortyd en met die kostelikste gawe van die ewige heuwels |
| Afrikaans 1983 | met die beste uit die gryse berge en met die beste uit die ou-ou heuwels, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | met die beste van die oeroue berge en die kosbare gawes van die ewige heuwels; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | die beste van alles wat groei op die berge en op die heuwels wat baie lank daar is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag hy rekordoeste teen die berge se hange hê, en mag die heuwels se skatte hom ryk maak. |