Deuteronomy 33:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En vir die kosbare vrugte wat deur die son voortgebring word, en vir die kosbare dinge wat deur die maan voortgebring word,
Afrikaans (NLV) 2011 met die rykdom wat groei in die son en die oorvloed van elke maand,
Afrikaans 1933/1953 en met die kostelikste voortbrengsels van die son en met die kostelikste gewasse van die mane
Afrikaans 1983 met die beste wat deur die son gegee kan word en met die beste wat deur elke maand opgelewer kan word,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) met die kosbare gawes wat die son oplewer en die kosbare gawes wat die seisoene bied;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal die beste kry van alles wat groei, alles onder die son, alles wat die mense elke maand afsny of pluk en bymekaarmaak,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag Hy hulle ryk maak met goeie oeste. Mag Josef elke maand genoeg kry om te eet.