Deuteronomy 33:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die seën waarmee Moses, die man van God, die kinders van Israel voor sy dood geseën het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die seën waarmee Moses, die man van God, die volk Israel voor sy dood geseën het:
Afrikaans 1933/1953 En dit is die seën waarmee Moses, die man van God, die kinders van Israel geseënhet voor sy dood.
Afrikaans 1983 Moses, die man van God, het die Israeliete voor sy dood met die volgende woorde geseën:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hier volg die seën waarmee Moses, die man van God, die Israeliete voor sy dood geseën het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses, die man van God, het die Israeliete geseën voordat hy gesterf het. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het Moses die Israeliete voorspoed toegebid. Net voor sy dood het hy vir hulle gesê: