Deuteronomy 32:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die deel van die HERE is sy volk; Jakob is die lot van sy erfdeel.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die volk Israel behoort aan die Here; Jakob is sy besondere eiendom.
Afrikaans 1933/1953 Want die HERE se deel is sy volk, Jakob is sy afgemete erfdeel.
Afrikaans 1983 Hulle is die Here se volk, sy deel, Jakob is die Here se vaste eiendom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want die Here se deel is sy volk, Jakob is sy afgemete erfenis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die Here het sy éie volk gekies, Jakob behoort aan Hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Want die volk van Israel behoort aan die Here. Jakob is sy persoonlike eiendom. Hy het hierdie volk geskep om vir Hom vreugde te gee.