Deuteronomy 32:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het dieselfde dag met Moses gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Daardie selfde dag nog het die Here vir Moses gesê:
Afrikaans 1933/1953 Daarna het die HERE op daardie selfde dag met Moses gespreek en gesê:
Afrikaans 1983 Op dieselfde dag waarop Moses so met die Israeliete gepraat het, het die Here vir hom gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het op daardie selfde dag met Moses gepraat en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het daardie selfde dag vir Moses gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daardie dag het die Here vir Moses gesê: